Our love story
First date
Op ons 1ste date het ons besluit om te gaan swem in die middel van winter maar was wel baie spuit gewees toe ons daar aan kom. Water was ys koud en nie een van ons wil soos n bang broeke lyk om iets te sê nie. So swem ons al bewind maar lag vandag lekker oor ons so simpel was.
Engagement
Ons was in Durban gewees op vakansie saam famielie en toe besluit om haar op die rotse te vra in die see maar toe in my agter kop gedink ek het niemand se toesteming om haar te trou nie,toe die slim idee gehad om vir haar pa te gaan kuier om toesteming te vra . Opad soontoe was gepraat van hoe groot haar pa is en vir die poeliesie werk en my kop hardloop toe met my weg en gedink die reus klink baie intemiderind so plan B. Kry dop kuier eers en vra dan, wel dit het soos n bom gewerk en haar pa het wel nog steeds vir my gese maak haar seer en ek breek vir jou. Het haar toe wel gevra en natuurlik het sy ja gesê na n paar knertsies en die pragtige uitsig na die see.
